Skarabee (Scarabaeus sacer) plaaslik is hy maar net ’n kruier van mis maar in Egiptiese graftombes ’n idool heilige kewer in die ryk van Anubis vir toegang tot die nalewe die simbool © Anton Dockel, 2022