Van vandag af is Gerrit Komrij se nuutste publikasie, Mijn poëziekalender, in Nederland en Vlaandere beskikbaar. Dié kalender, wat deur die Uitgeverij Van Gennep uitgegee word, bevat nie net ‘n gedig vir elke dag van die jaar nie, maar ook ‘n stukkie kommentaar in die tipiese Komrij-styl: synde polemies, didakties, outobiografies of tong-in-die-kies. Volgens die…