Die ATKV se Skilder met Woorde II kan binnekort by die KKNK besigtig word. Beeldende kunstenaars en digters werk hiervoor saam aan ʼn projek. Hier is my bydrae, saam met ʼn aangrypende houtskoolwerk deur Jaco van den Heever. Die tema was “Dis Afrikaans” – vir my nogal ʼn moeilike een. Die gedig gaan oor die…
