Skoenlapperdae Vir James en Melanie Broos soos ‘n skoenlapper sal ek in jou hart fladder. Ons skoenlapperdae is ‘n gloed wat nagte met glinster groet. Ons vlerke is ‘n josefskleed vol patrone delikaat afgemeet. Drie dae, my lief, is ek toegevou in jou sagte satyn, my liefste vrou. Na ‘n dood Na Gregory Orr…