Ek kom maak hierdie naweek ʼn draai in Bloemfontein en Kroonstad saam met die Brixton Moord & Roof Orkes, sou iemand in die omgewing lus voel vir ʼn bietjie rock ‘n roll. Vrydagaand (15 Okt.) kuier ons weer by die Aasvoëlklub buite Bloemfontein en Saterdagaand (16 Okt.) speel ons by Skokiaan in Kroonstad. Daar’s ʼn…
