DEPARTEMENT AFRIKAANS EN NEDERLANDS SKRYWERSWERKSWINKELS Universiteit van Stellenbosch Vrydagmiddag 27 en Saterdag 28 November 2015 Kontreiverhale, Poësie, Romans en Rubrieke Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch bied vanjaar vier werkswinkels aan vir studente en lede van die publiek. Die romanwerkswinkel, wat deur die Hertzogpryswenner Ingrid Winterbach aangebied gaan word, is reeds vol….