SKYNSKADU – Christine Barkhuizen le Roux. (Naledi, 2015; R179 – CD ingesluit; pp 108, ISBN: 978-0-928316-11-7; EPUB; 2015) Resensent: Marlies Taljard “There is no coming to consciousness without pain. People will do anything, no matter how absurd, in order to avoid facing their own Soul. One does not become enlightened by imagining figures of light,…
Tag: skynskadu Christine Barkhuizen le Roux
Nuwe Publikasie: Skynskadu (Christine Barkhuizen le Roux)
Skynskadu Christine Barkhuizen le Roux Skynskadu is ʼn uitsonderlike versameling van Christine Barkhuizen le Roux se nuutste gedigte. Met gedigte wat opgedra word aan onder meer Breyten Breytenbach, vorm die kritiese beskouing van lig teenoor donker ook deel van ʼn groter digterlike diskoers. Op die ingevoegde CD is daar toonsettings deur Olga Leonard, Babette…