Christine Barkhuizen le Roux gesels oor haar jongste digbundel skynskadu met René Bohnen. 1) Christine, baie geluk met hierdie geskakeerde bundel wat die leser op interessante paadjies lei. Die eerste twee reëls van die motto-gedig deur Rilke, lui “Jij donkerte waaruit ik stam, ’k hou meer van jou dan van de vlam “,…