In die modewêreld hoor ‘n mens vry algemeen die opmerking dat indien jy ‘n modegier lank genoeg bly navolg, dit uiteindelik weer hóógmode sal word; soos byvoorbeeld die mini-romp se terugkeer tans na hóéveel dekades … Dit wil my voorkom asof dié tendens ook vir die letterkunde, en meer spesifiek die digkuns geld. Soos het die…