Vanoggend moes ek heelwat uitdrukwerk doen, en terwyl my ink jet-modelletjie deur die bladsye knor en hik, kyk ek deur die rak met my digbundels. Met Johann de Lange se nuwe bundel op die rak (wat ek tot my absolute skande nog nie gekoop of gelees het nie – laat ek my eerstejaarskursus maar die…