Marthinus Versfeld is op 11 Augustus 1909 gebore. Hy het aan die South African College Schools (SACS) skoolgegaan, aan die Universiteit van Kaapstad studeer en in 1934 ‘n doktorsgraad aan die Universiteit van Glasgow behaal. Vanaf 1937 was hy verbonde aan die Departement Filosofie van die Universiteit van Kaapstad, waar hy in 1970 ‘n professor…
Tag: Sokrates
Johann Lodewyk Marais. Martin Heidegger sterf
Iemand het gegiggel en die dosent het geskok verstyf. Geklee in sy universiteitsbaadjie het hy voor die groot eerstejaarsklas in die Aardrykskundesaal van die Universiteit van Pretoria gestaan. Dit was Vrydagmiddag, 28 Mei 1976. “Waarom is dit snaaks?” het hy vererg gevra. Kort tevore het hy die lesing waarmee hy pas begin het…