“Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – du Perron Versindaba publiceert onregelmatig het ‘Cahier van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen deel ik parafernalia in de…
Tag: Sonja Loots
Stilet 32(1&2) Opsommings/Abstracts
Soos ons reeds vroeër aangekondig het, sal Versindaba voortaan opsommings plaas van akademiese artikels wat in Afrikaanse en Nederlandse vaktydskrifte verskyn het om ons lesers op die hoogte te hou van verwikkelinge in die literêre teorie, veral ten opsigte van die Afrikaanse/Nederlandse poësie. Stilet 32(1&2) word gewy aan die werk van die digter en akademikus Joan…
PEN Afrikaans. Voorsittersbrief aan alle lede
24 Junie 2013 Beste PEN Afrikaans-lede Ons het ’n baie bedrywige kwartaal agter die rug. Twee ruim skenkings van ons borge ten behoewe van PEN Afrikaans se werksaamhede, het ons in staat gestel om dadelik die bal aan die rol te sit met projekte wat andersins sou gesloer of glad nie van stapel gestuur…
Desmond Painter. Kopskote: PEN Afrikaans se nuwe blogruimte
Besoek gerus PEN Afrikaans se nuwe blogruimte, Kopskote. Dit word tans deur my en Sonja Loots behartig, en ons hoop om dit ‘n lewendige ruimte te maak waar kwessies rondom letterkunde, menseregte en politiek bespreek sal word. Vir die wat nog nie weet nie, PEN Afrikaans is ‘n lid van PEN Internasionaal, en ons missie word soos volg…
