Resensie: Splintertyd, Dolf van Niekerk. Imprematur, 2021. ISBN: 978-0-620-94670-4 Resensent: Joan Hambidge Ek vors bestaan en wese na, die wese van wees Dolf van Niekerk se bundel Splintertyd (Imprimatur) is ‘n belangrike bundel in hierdie tydsgewrig gekenmerk deur Angs, Onsekerheid, ‘n volledige nuwe bestaan, wat in Maart verlede jaar aangebreek…