Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: splintervlerk

Marlies Taljard: … dat ek so breekbaar is

9 June 201713 June 2017 By Marlies Taljard

“… it [is] strange indeed that illness has not taken its place with love and battle and jealousy among the prime themes of literature” (Virginia Woolf) Temas van siekte en pyn is reeds in die vroegste mondelinge vertellings teenwoodig. Dink maar aan die Bybelse Job, aan koning Nebukadneser en aan die talle verhale oor die…

Read More

Gisela Ullyatt. “Brokkelrots van pyn”: die verwonde digter

13 November 201315 November 2013 By Versindaba

 Foto: Beth Frazer  “The body is not mute, but it is inarticulate; it does not use speech, yet it begets it.” Hierdie aanhaling kom uit Arthur W. Frank se The wounded storyteller (1995) wat liggaamlike verwonding en siekte op ’n treffende wyse bespreek en uitlê. Nou die dag word ek genoop om my dokter vir…

Read More

Louis Jansen van Vuuren. Paneermeel vir die siel

31 May 201120 July 2024 By admin

  Verleidelike P-woorde bestaan seker in elke taal en in hierdie geweste is daar twee geliefdes: Parys en Pantoum. Parys verwys natuurlik na die stad van lig (en donker) en Pantoum na iets heeltemal anders in wese as die beminde stad: die half vergete versvorm, die pantoen. Hulle  is tog verwant deurdat hulle dieselfde taal…

Read More

Onderhoud met Marlise Joubert (Splintervlerk)

23 May 201114 January 2020 By Versindaba

Jy het reeds hier die betekenisse van die titel baie goed uitgelig! As toevoeging sou ek ook graag wil noem dat ‘vlerke’ altyd beelde oproep soos ‘n ‘vlug’ of ‘om te vlieg’, en om ‘vry’ te wees, maar vir my het dit om ʼn ander betekenis gegaan, nl. beweging. ‘n Gedig en/of skildery is immers ook “verbeeldingsvlug” wat hier kontrasteer met die onbeweeglikheid van die liggaam. Vir die voël is sy vlerke niks anders as ‘n ledemaat wat hom in staat stel om deur die lug te kan beweeg nie. Vir die mens het dit juis simboliese betekenis, omdat ons ‘vlieg’ ook in verband bring met vryheid. Of ‘vlug’ soos in ontvlugting.

(Klik op die titel om die volledige onderhoud te lees)

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Maritha Broschk. tafelgebed
  • Stephan du Toit. Namib
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing

Nuutste bydraes

  • Natasha Harmse. Sikade
  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon