Redaksie Versindaba – Vernuwing en ironie sonder sarkasme wen 2009 Ingrid Jonker Prys [Persverklaring] Loftus Marais se digbundel Staan in die Algemeen Nader aan Vensters (Tafelberg, 2008) is vanjaar die wenner van die Ingrid Jonker-prys. Marais se poësie word aangeprys vir die gesofistikeerdheid en vernuf daarvan, asook vir die ironie wat terselfdertyd ontdaan is van…
Tag: Staan in die algemeen nader aan vensters
Johann Lodewyk Marais. ‘n Leerskool vir skrywers
I Die digter W.H. Auden (1907–1973), wat as professor in poësie aan die Universiteit van Oxford die opdrag gehad het om opleiding in skeppende skryfwerk aan te bied, het by geleentheid ‘n leerplan voorgestel vir die aspirantdigters aan sy “Daydream College for Bards” (oftewel sy ideale Leerskool vir Digters): Die leerplan het iets oorgedra van…