Vertaling uit Latyn van Karl Jenkins se Stabat Mater deur Cas Vos. Stabat Mater 1 Cantus Iacrimosus Tranesang By die kruis het sy vasgestaan, moeder van smarte, aangedaan oor haar Seun wat moedig sterf. Die swaard het haar sugtende hart, treurend en gevul met diep smart deurboor, haar gekwes, gekerf. …