Een van die eienaardige dinge wat gebeur as mens die familielid is wat in Suid-Afrika agtergebly het tydens ons moderne diaspora-verskynsel (mag ek dit so noem?), is dat jy toerleier speel vir die jonger geslag wat ons land herbesoek. En dan gaan doen hulle dinge die hele Afrika vol – dinge waarvan jy maar…