Sokrates kaalvoet, in vodde, maar innerlik skoon op die markplein van Athene het hy – as méés wyse deur die orakel bekroon – met vlymskerp-vraag hul na waarheid gelei onsterflik siel ontspring vanuit God wysheid en kennis uit hemelgewelf geweeg geweeg die mens se gebod te lig te lig sy kennis van…
Tag: Stephan du Toit
Stephan du Toit. Verwondering
Verwondering Sy bousteen was ‘n miljoenste van ‘n miljoenste van ‘n speldekop, daarmee het Hy gevorm ‘n dogtertjie wat kaalvoet van klip tot klip oor ‘n stroompie hop. Die son van ‘n duisend somers in haar hare, in haar oë die sprankel van ontdekking en droom, haar laggie is die voëls wat…
Kwatrynaand 5 Mei 2021
Deon Meiring besing kwatryne Stephan du Toit skryf: Daar is gister aand ‘n baie suksesvolle kwatrynaand in die Breytenbach-sentrum gehou. Deon Meiring het van die inskrywings vir die kwatrynkompetisie inmekaar geweef en besing. ‘n Vyftig sterk gehoor het dit baie waardeer. Twee plaaslike deelnemers het hul eie inskrywings voorgelees (Botha en Lötter). Erkenning…
