Nuwejaarsgebed Deur dié jaar het U ons gesien, o Vader, waar ons party dae hoog na die bergtop kon sweef waar die oorwinnaars vergader; maar soms, in klowe, digbegroei, moes stop, beur en beangs langs kranse sou huiwer. U het ons gedra, soos die planete in hul baan het U ons pad…