Ek wil begin om elke Vrydag ‘n ‘Anti-digter van die Week’ te benoem. Die benoeming sal gaan aan iemand wat die afgelope week verbeeldingloos en destruktief met die taal (enige taal) omgegaan het, op so ‘n manier dat sy of haar woorde die wêreld kleiner, meer geslote, en ‘n bietjie meer gemeen gemaak het. Julius Malema…