Ek is vanoggend verstom oor ʼn onderhoud wat Shaun de Waal met Steven Jacobs, die regisseur van die filmweergawe van Disgrace, in die Mail & Guardian gedoen het. In plaas van om die plaastonele in die Oos-Kaap te verfilm, is daar eerder besluit om dit in die Wes-Kaap te doen. Blykbaar kan ʼn mens die Hottentots-Hollandberge…