stil punt van die aarde deur Johann de Lange (Human & Rousseau, 2014: ISBN: 9780798164917; Prys (insl. BTW): R 170.00; Formaat: Sagteband, 128pp.) Resensent: Tom Gouws Jy lees asemloos en vol verrukking As kind was die Bybelverhaal van die Israeliete wat deur die Rooi See beweeg, met die siedende Egiptenare agter hulle aan, in…