STRIK Gerhard Barkhuizen Verstrik om woorde saam te strik en in versreëls te laat bind verg ’n flink hand en ferm blik op wat die sintuie ook al vind OOR DIE SKRYWER Gerhard Barkhuizen (1956) is ’n sielkundige en visuele kunstenaar. Hy het in 2022 met Smee as digter gedebuteer. In…