Sulamiet Lina Spies Sulamiet is Lina Spies se tiende bundel. Lina Spies se oeuvre van 9 bundels laat duidelik blyk dat tussen al dié bundels se publikasies ten minste twee en meesal drie tot vyf jaar verloop het. Sulamiet is ’n bundel oor medemenslikheid, liefde, die wisseling van seisoene, die skoonheid van die natuur en…