1 die plakkate is teen die vensters, ‘n ballon dryf in die lug deur die tralies van die stede het ons na die Klein Karoo gevlug Afrikaners raak plesierig, hulle speel en wroeg en lag ek loop deur die strate van Oudtshoorn, ek soek na Breyten Breytenbach 2 ʼn Vriendin van hom vertel dat Antjie…
Tag: Summertime
Andries Bezuidenhout. Boek op baadjie takseer
Ek sien JM Coetzee se nuwe boek Summertime is reeds op die Bookerprys se “lang” kortlys. Mense in Nederland kan dit reeds lees, maar ons moet seker maar wag tot dit die rakke hier rond tref. (Blykbaar gebeur dit Maandag, 3 September). As ʼn mens ʼn boek dan nou so op die baadjie moet takseer, lyk…