Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig —————————————————— by die soetdoring Acacia karroo die boom staan met haar voete waar my voete staan haar bruin romp is met roes brokaat ingebrand en elke lente wentel sonpomponne in ’n baan óm die dubbelgeveerde blare vlaamse kant haar bruin romp is met…