Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Susan Smith gedig

Susan Smith. hearing like a bat

5 June 20225 June 2022 By Versindaba

  hearing like a bat   … living in the time between times. – Linda Hogan   klein speekvlerk draketuig mitiese dubbeldier ingevoude sambreel en valskermspringer nagpyl uit ’n boog wat klank soos sterre oes   jy leef in die gange tussen die oop mond van die aarde en sonlig bewaarder van skemer oorgange  …

Read More

Susan Smith. hoe slaap jy ben van beurden

26 November 202126 November 2021 By Versindaba

  hoe slaap jy ben van beurden aan die hoof uitvoerende bestuurder van Royal Dutch Shell namens die seelewe en waters van die Wildekus   hoe slaap jy ben van beurden hoe slaap jy in die haag met die beuels van sterwende walvisse wat deur jou drome blaas hoe kussing jy jou ore ben van…

Read More

Susan Smith. lykrede vir ‘n taal aan die vergete kant van die land

29 April 20213 May 2021 By Versindaba

  lykrede vir ‘n taal aan die vergete kant van die land   aan hierdie kant van die land op die derde vloer van die caxtongebou wat ook die elcogebou was op die derde vloer op dieselfde derde vloer waar vóór 94 die veiligheidspolisie se kantore was waar iemand tydens ondervraging deur ‘n venster  …

Read More

Susan Smith. Onderwater

15 December 202015 December 2020 By Versindaba

      ONDERWATER   Stroke by stroke my body remembers that life and cries for the lost parts of itself. – Mary Oliver   jy voel jou arms krimp haal na haal jou vingers met swemvliese geweb vaartbelynde vinstrale word jou vel blinkgeskub en gladder sikloïed om jou vou jou oë al groter oper…

Read More

Susan Smith. as ‘n swerfvalk teen ‘n ruit vasvlieg

5 May 20205 May 2020 By Versindaba

        Un ange tombe Un ange bombe     kyk hoe stil lê hy nou hy, aan vlug en hoogtes gewoond   aan kantel en duik en opwaarts die son kloof   wind roer die borswering van veertjies asof daar nog lewe is   die wind sê kniel die harde slag sê…

Read More

Susan Smith. vergifnis

4 May 20205 May 2020 By Versindaba

      vra die aarde om genade vra die grond vra die water die visse die vlermuise se vinnige hartklop om te bedaar   vra die klein voëltjies op stokkies geryg dat hul skerp skeletbeentjies jou keel nie sny nie   vra die skaam miervreter dat sy gemaalde pantser jou tong nie brand nie…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Natasha Harmse. Sikade
  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon