nagmusiek vir ’n slaaplose nagmeesters strum eindnote vlerk stryk teen vlerk iewers naby rol ’n skopsuil se haikoe die nánag op 5.45 teen môrestertyd ’n laaste voetstap voor slaap ©Susan Smith /2017