Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Susan Sontag

Joan Hambidge. Susan Sontag / Roland Barthes Deel II

9 September 2024 By Versindaba

  I Wanneer Susan Sontag die erotics of art verkies bó ‘n hermeneutiese een, aktiveer sy Roland Barthes (1915 – 1980) se The pleasure of the text wat in 1973 verskyn het. Plesier, soos wat psigoanalise dit sien, het te make met representasie, met afwagting en hierom moet dit uiteindelik of uiteraard op teleurstelling uitloop….

Read More

Joan Hambidge. Susan Sontag Deel I

3 September 2024 By Versindaba

  In place of a hermeneutics we need an erotics of art. – Susan Sontag   “Reports of the death of reality – like the death of reason, the death of the intellectual, the death of serious literature – seem to have been accepted without much reflection by many who are attempting to understand what feels wrong,…

Read More

Nini Bennett. Kanker: Metafore en narratiewe

20 January 202320 January 2023 By Versindaba

  Susan Sontag   I In sy antologie oor mediese poësie, Poetry in Medicine bring Michael Salcman gedigte uit verskeie invalshoeke ten opsigte van mediese kondisies byeen. Salcman is ’n bekende Amerikaanse digter en medikus en wat in die Afrikaanse poësie bekend sou staan as sogenaamde “digtende dokter”. Afgesien van ’n ruim en boeiende versameling…

Read More

Joan Hambidge. Susan Sontag (1933 – 2004)

12 January 2023 By Versindaba

  Susan Sontag (1933 – 2004)   Siekte was altyd daar: jou vader sterf aan tuberkulose en hierna sou jy polifonies oor siekte-in-al-sy-gedaantes skryf:   siekte as metafoor, oorlog as kanker, jou moeder se longkanker; jy gediagnoseer met leukemie.   I, etcetera sou mens kon skryf oor jou onvermoeide analise van ander se pyn of…

Read More

Amanda Lourens. Die krieketbal en sy skaduwee

8 April 201127 May 2011 By Versindaba

 Sedert Cloete se debuut met Angelliera in 1980 is die saamdigting van disparate dinge een van die uitstaande kenmerke van sy digterskap.  Sy intellektuele aanslag en vermoë om beskouend terug te staan en met deurgaanse beheer oor sy onderwerp te skryf, maak van hom ’n besonder sterk en herkenbare stem in die Afrikaanse poësie.  In…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon