Suzanne Bezuidenhout (Potgieter) is in 1983 in Bloemfontein gebore. Na haar skoolloopbaan aan die Oranje Meisieskool behaal sy in 2004 ’n B.A.-graad (Taal en Kultuur) aan die Universiteit van Stellenbosch. In 2005 behaal sy ’n B.A. (Hons.) in Afrikaans en Nederlands. Sy behaal haar M.A.-graad in Afrikaanse letterkunde oor die werk van H.J. Pieterse. Sy fokus…
Tag: Suzanne Louise Bezuidenhout
Digtersprofiel: Suzanne Louise Bezuidenhout
Suzanne Bezuidenhout (Potgieter) is in 1983 in Bloemfontein gebore. Na haar skoolloopbaan aan die Oranje Meisieskool behaal sy in 2004 ’n B.A.-graad (Taal en Kultuur) aan die Universiteit van Stellenbosch. In 2005 behaal sy ’n B.A. (Hons.) in Afrikaans en Nederlands. Sy behaal haar M.A.-graad in Afrikaanse letterkunde oor die werk van H.J. Pieterse….