“Wat is jou gunsteling gedig?” Dié vraag van ʼn vriend vang my ietwat onkant. Ek het immers ʼn gunsteling fliek, paar skoene, kleur, seisoen en selfs ʼn gunsteling sitplek in my gunsteling koffiekroeg, maar ʼn gedig? Op die vraag of ek net een moet kies, antwoord hy: “Ja, net één.” Dit is ook ʼn vraag wat…
