swartland Rudolph Willemse swartland is Rudolph se derde digbundel en word deur twee bundels voorafgegaan – Kweekskool (1982) en middelman (2005). Rudolph beskryf swartland as verkenning van ’n geografiese, sosio-politiese en psigologiese ruimte in die konteks van verandering. Oor die outeur Rudolph Willemse is op 5 Julie 1958 te Blyvooruitzicht gebore. Hy studeer in die regte en die filosofie en verwerf onder…