Sylvia Plath. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws. die toer o oujongnooi-tante, jy kom my besoek. stap maar in dis die voorportaal (my hoek)! met jou vrypostige geitjie, hy’s gewiks! die ene kamratte, snaakse flikkering en elke kamrat soliede goud. en ek in pantoffels en huisrok en nie ‘n…