Met hul mees onlangse uitgawe fokus Poetry International Web op die Hebreeuse digkuns. Die drie digters wat by dié oorsig betrek word, is T. Carmi (foto), Aryeh Sivan en Tal Nitzán. Dit is dan veral die insluiting van T. Carmi (1925 – 1994) wat my aandag getrek het, want te midde van tydgenote soos Yehuda…
