Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: T.T Cloete

Digtersprofiel. T.T. Cloete

31 March 20255 March 2025 By Versindaba

T.T. Cloete (1924 – 2015) is op 31 Mei op Vredefort gebore. Hy matrikuleer in 1941 aan die Hoërskool Monument op Krugersdorp en studeer daarna aan die Universiteit van Pretoria, die Universiteit van Suid-Afrika en die Potchefstroomse Universiteit. Van 1949 tot 1953 studeer hy aan die Gemeentelike Universiteit Amsterdam. Hy doseer Afrikaans en Nederlands aan…

Read More

Resensie: “Wilma Stockenström: Met my wysvingertop” (Ronel Foster, red.)

10 March 202510 March 2025 By Versindaba

    Resensie: Wilma Stockenström: Met my wysvingertop, Ronel Foster (Red.) Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en kuns en Protea Boekhuis. 2024.   Resensent: Marlies Taljard   Die bundel Wilma Stockenström: Met my wysvingertop is die sewentiende in die reeks wat deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns uitgegee word en waarin skrywers wat…

Read More

Nini Bennett-Moll. Wanneer bemarking paradeer as literêre kritiek

24 November 2023 By Versindaba

    Daar is ’n bekende meem wat die rondte doen:   You’re not deep You’re not an intellectual You’re not an artist You’re not a critic You’re not a poet You just have internet access   Ongeveer ’n jaar gelede het LitNet se gesiglose metaresensent, Crito, lelik deurgeloop toe hy/sy in ’n blog verwys…

Read More

Marlies Taljard. “Helder Saterdag”: Op die spoor van ‘n gedig

16 February 202320 February 2023 By Versindaba

      Die laaste gedig in Theunis Theodorus Cloete se laaste bundel, “Karnaval en Lent is een gedig” lui:   “op sy beurt is die gedig omvattend geïnteresseer in die beleefbaar eksistensiële benoembare en vermoedelike onnaspeurbare Onbenoembare   hoe die vis deur my ingewande gekonsumeer word tot drek en tegelyk Ichtus simboliseer   die…

Read More

Digtersprofiel. Theunis Theodorus Cloete

4 July 20224 July 2022 By Versindaba

  Theunis Theidorus Cloete (1924 – 2015) is op 31 Mei op Vredefort gebore. Hy matrikuleer in 1941 aan die Hoërskool Monument op Krugersdorp en studeer daarna aan die Universiteit van Pretoria, die Universiteit van Suid-Afrika en die Potchefstroomse Universiteit. Van 1949 tot 1953 studeer hy aan die Gemeentelike Universiteit Amsterdam. Hy doseer Afrikaans en…

Read More

Nini Bennett. T T Cloete en die poëtika van biomimese

19 May 202221 May 2022 By Versindaba

    “En dan het daar ’n derde ding by my opgedaag: Ons, die mens, het niks uitgevind nie, ons ontdek alleen wat van vóór die Oerknal af bestaan. Ons BMW of selfoon is geheel en al gemaak van alles wat reeds bestaan van lank voor die mens daar was. Alles is gemaak millennias voor…

Read More

Nini Bennett. Die muse Yanni Euterpe in die poësie van De Waal Venter

10 December 202110 December 2021 By Versindaba

    Die digter De Waal Venter maak melding van sy persoonlike muse, Yanni Euterpe in sy jongste bundel, Vrugbeginsel (Naledi, 2021). In die Griekse mitologie beliggaam die muses die godinne wat as inspirasiebron vir die skeppingsprosesse in die kunste en wetenskappe gedien het. Zeus en Mnemosune, die godin van geheue, het nege dogters gehad. Kalliope…

Read More

Nini Bennett. Ligdraers

4 June 20204 June 2020 By Versindaba

    Of dit gloeiwurms in grotte is … of vonkende plankton wat soos ’n sterrehemel onder die seewaters skyn; of die silwer borduurwerk om ’n vis se romp; of die nederige vuurvlieg met ’n flitsie in sy stert: bioluminesente lewe is verstommend, oeroud, en beskik oor gesofistikeerde sein- en kommunikasiestelsels. Skrikwekkend futuristies. Die lampie…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon