I Burgersdorp, in die Noordoos-Kaap naby die Garieprivier en dus die Vrystaat se grens, is een van die plekke wat ’n besonderse rol in die stryd om die erkenning van Afrikaans gespeel het. Inwoners van die dorp het in 1893 reeds ’n taalmonument opgerig: ’n klassieke marmerbeeld van ’n vrou wat ’n boek in haar…
Tag: Taalmonument
Desmond Painter. By die Taalmonument
Ek is seker niemand wat hier lees gee regtig om wat ek met my naweke aanvang nie, maar ek gaan julle nogtans vertel. Sondagoggend het ek en Claire die Taalmonument in Paarl besoek. Dit was haar eerste keer, en my eerste keer in jare — en ek verwys nou bloot na besoeke aan die Taalmonument, ugge-um. Ek…