Vanaand is weer raai-wat-is-in-die-sop aand. Gisteraand was dit ertjie sop, en die aand voor dit botterskorsie sop, maar vanaand…..ja wel. Dit is waarom ek van winter hou. Ek hoef nie ure voor die kospotte te staan nie. Gooi alles en nog wat in die “slow-cooker”. Laat hom oornag sy ding doen, en “voila”! Gelukkig is…