Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Tankwa-karoo

Robert Schall. Tikfout innie Tankwa

6 November 20126 November 2012 By Versindaba

Tikfout innie tankwa (… én in BOERNEEF se versamelde poësie) Omtrent elke skoolvakansie ry ons vanaf Bloemfontein Ceres-Karoo toe – na ons plaas daar, “Karooruggens”. Ons hou nie daarvan om op die N1 te ry nie en gebruik dus graag die geleentheid om die plattelandse paaie tussen die Vrystaat en die Kaap te verken. Een van…

Read More

Andries Bezuidenhout. Ek loop vir Hennie Aucamp in die Tankwa-Karoo raak

24 December 20104 September 2013 By Versindaba

Bly in die Tankwa-Karoo Nasionale Park oor. Dis een van Suid-Afrika se nuutste natuurreservate. Huur ʼn ou plaashuis wat alleen op die vlakte staan. Dis doodstil. Skryf iets wat in my kop kom draai neer: jy’t vir stilte gevra sê die stilte hoe dan nou as die stilte jou pla? Teen sononder pluk ek my…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die Roggeveld se eskarp

4 January 20104 September 2013 By Versindaba

Johannesburg lyk groen, groen, groen, ná ʼn paar weke in die Karoo. By Sutherland met Ouberg se pas afgery, van die Roggeveld na die Tankwa-karoo, met die pad wat generasies reeds gebruik word om skape af te jaag tydens die winter, na die warmer dele in die vallei. Dele van die Tankwa-karoo is seker die…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

  2. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  3. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  4. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  5. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon