Tarzan the Ape Man in die laerskoolsaal Saterdagaand, 20c en ‘n papierkoppie OROS later en Johnny Weissmuller, in ‘n tierveldeurtrekker, sketter sy kreet vol van diefalarm, bietjie jodel, bietjie paringsroep terwyl hy soos ‘n trapeesarties aan ‘n bobbejaantou deur ‘n naamlose Afrika-oerwoud swaai. Sy Jane ̶ femme (selde) fatale ̶ is deur boewe…