As jy weg is Vergewe my as ek my hart tussen hemel en aarde neerlê op ‘n plek waar ek sonder woorde my sê kan sê, waar ek nie nodig het om my trane ritmies af te vee of my eindelose hartseer ‘n ander betekenis hoef te gee. Dis juis daar waar…