Versindaba kondig met trots aan die wenner van die Augustus-kompetisie waarin digters kon skryf oor vroue, mans of kinders: TC Bosfoff wen met ‘n aangrypende gedig “Twee kante van skuldig”. Sal die digter asseblief met Versindaba kontak maak om die kontantprys van R1 000 op te eis: taljard.marlies@gmail.com Twee kante van skuldig …
