Twee kante van skuldig Lyfie sag, lyfie klein, lyfie wat nou eina pyn, pappa was weer baie kwaad, mamma sê hy was weer laat. As mamma huil kan sy nie kyk hoe die einas op my lyfie lyk, daarom wag ek baie stil want hier drink sy net nog ‘n pil. …