Indien jy, soos ek, ‘n bra onverantwoordelike dog entoesiastiese uitlener van boeke is, net om maande later te probeer onthou aan wie jy nou eintlik watter boek geleen het, is daar vanoggend ten minste hoopvolle nuus vir ons. ‘n Vrou in Engeland het naamlik na 70 jaar ‘n boek wat sy as dertienjarige meisie by…