Posts Tagged ‘Thatcher’

Desmond Painter. Wie om te blameer vir die disintegrasie van ons wêreld

Monday, August 8th, 2011

Coope, Boyes & Simpson is ‘n Britse a capella-groep wat meestal volksmusiek (sogenaamde roots-musiek) sing, veral uit die Keltiese tradisie. Met die lees van nuus vanoggend oor verdere oproer in Londen, kon ek nie help om aan hierdie groep se aangrypende liedjie, ‘Jerusalem Revisited’ (geskryf deur Jim Boyes), te dink nie. Dit is maklik om hierdie soort geweld te verindividualiseer en selfs te ‘versielkundig’: om Britse jeugdiges en hulle ouers te patologiseer sonder om na die maatskaplike en ekonomiese besluite te kyk wat vervreemding en anomie in die hand werk. Bestaande vorme van maatskaplike ellende word net vererger deur politiek-ekonomiese regimes wat allerlei jeugdienste en –sentra op dikwels siniese wyse verder afskaal – as deel van ‘neo-liberalisering’, ‘rasionalisering’ en ‘besparing’. Asof daar nie alternatiewe is nie. Margaret Thatcher (een van die argitekte van politieke koelbloedigheid en ekonomiese geweld in ons era; waarom hou Afrikaners tog so baie van haar?!)  het mos gesê daar is nie iets soos ‘society’ (samelewing, gemeenskap) nie, net individue en gesinne. Nou ja, as dit jou uitgangspunt is, moet jy nie verbaas wees as wetteloosheid, woede en geweld jou voorland is nie. As jou stede dwaalplekke vir wolwe word nie. Coope, Boyes & Simpson se liedjie is analise, aanklag en visioen. Dit herinner ons van die knusse middelklasse om nie te val vir elitêre retoriek wat die eintlike slagoffers van maatskaplike geweld vir die disintegrasie van ons wêrelde blameer nie.      

 

*

 

Jerusalem Revisited – deur Jim Boyes

 

Out there on a doomed estate

A house is burning down

Another island in a wasteland

Another blackspot in the town

In a homeland for the homeless

Live the scroungers of the land

Stealing anything of value

For a little ‘Cash in hand’

 

Out there by the petrol station

Someone’s stalking with a gun

Head full of jagged images

Somebody’s crazy mixed up son

Out there someone gives the order

Shoot to kill the little swine

We’ve got to have some law and order

In this land of iniquity and crime

 

And we tried to build Jerusalem

Upon this island shore

But it seems that we’ve forgotten what it’s for

 

Meanwhile in the city

A jewelled finger clicks

Another zero in a total

A quick financial fix

Meanwhile at the scrapyard

Another supplementary wage

Another monument to money

Another symptom of the age

 

And as they close another factory

And reposses another home

As they cut another budget

Another splinter off the bone

As they waste another billion

Propping up a lost empire

There are clouds on the horizon

And the future’s in the fire

 

And what could have been Jerusalem

Is rotten to the core

Is it Dark Satanic Mills for evermore?

 

And did those feet in Ancient time

Walk on England’s mountains green

And the Holy Lamb was sacrificed

On every foreign field

Was it all a vain delusion

Built on centuries of war

Now all around’s confusion

And the beggar’s at your door

 

And they try to say Jerusalem’s

Forever passed away

But tomorrow always brings another day

 

Bring back the voice of burning gold

Stifle the Silver Tongues with fire

We’ll join our hands across the world

To reclaim what we most desire

We shall not cease from mental strife

For Unity is our demand

And bound together we will rise

To make this Earth a promised land