Dit is tog interessant hoe dikwels digters hul kreatiwiteit ook na ander kunsvorms laat vertak; hetsy skilderkuns, musiek, dans of dan veral ook fotografie. En ‘n nuwe toevoeging tot dié lys van multibegaafdes is dan inderdaad die sjinese digter Bei Dao (foto) oor wie ek vantevore ook geblog het. So is daar onlangs deur Global…