Labirint by The Edge Mountain Retreat Die pad Hogsback toe lê ineengerol tussen haarnaalddraaie wat nouliks een voertuig toelaat. Tog duik daar plek-plek die kranksinnigheid van twee voertuie op wat hierdie smal ruimte moet trotseer. Die kronkels is onvoorspelbaar en bosboutrokke met reuse houtstompe kruie voort. As jou voertuig agter een beland, is…