Vir dekades reeds word die Sloeweense digter, Tomaž Šalamun, as een van die vernaamste digters in wêreldpoësie gereken. Daarom dat dit ook nie verrassend is dat daar soveel bundels van Šalamun beskikbaar is in Engelse vertaling nie … En elkeen van hulle is eenvoudig oorrompelend; veral sy mees onlangse bundel, The Blue Tower, wat…