ʼn Mens kan dit seker nie meer ʼn plaat noem nie. Ook nie ʼn CD nie. Dalk ʼn album. Binnekort is die CD iets van die verlede. Maar ʼn mens wil iets van die musiek kan sien, in jou hande vashou. Nou het Radiohead ʼn koerant laat druk, om saam met die musiek te gaan….