Gister se lui Sondag het in Grassy Park begin, ’n draai in Muizenberg gaan gooi, by ’n Moslem doopmaal in De Tyger gaan inloer en geëindig op my balkon in Stellenbosch met die album The Happiness Project van Charles Spearin wat deur vensterrame klink, ’n koppie rooibos met vars boegoe en heeltemal te veel sigaretstompies…