Verlede week staan ek in die National Union of Mineworkers (NUM) se kantoor in Port Elizabeth. Dis in ʼn hoë gebou naby die hawe, waar karre op die dokke in die son wag om Australië toe ontvoer te word. Ek wag vir die vakbond se streeksvoorsitter om op te daag. Buite hoor ek hoe sing…